Psalms 117
Afrikaans PWL
1Loof יהוה helder en duidelik, alle nasies! Prys Hom hardop, al julle volke,

2want Sy liefdevolle goedheid is groot oor ons en die waarheid van יהוה duur vir ewig. Loof Yah helder en duidelik!

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaanse (Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaans Translation of the Bible). Courtesy of www.padwlewe.ch. Used by Permission.

Bible Hub
Psalm 116
Top of Page
Top of Page