1 Kronieke 3
Afrikaans PWL
1Hierdie is die seuns van Dawid wat vir hom in Hevron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Agino’am uit Yizre’el; die tweede Kalev, by Avigayil, uit Karmel; 2die derde Avshalom, die seun van Ma’akhah, die dogter van Talmai, koning van G’shur; die vierde Adoniya, die seun van Haggit; 3die vyfde Sh’fatyah, by Avital; die sesde Yitre’am, by sy vrou `Eglah. 4Hierdie ses seuns is vir hom in Hevron gebore, waar hy vir sewe jaar en ses maande regeer het en in Yerushalayim het hy drie en dertig jaar lank regeer. 5Hierdie is die name van die seuns wat vir hom in Yerushalayim gebore is: Shamua, Shovav, Natan, Shlomo, 6Yivgar, Elishua, Elyada, 7Elifelet, Nogah, Nefeg, 8en Elishama. 9Hierdie was al die seuns van Dawid en Tamar was hulle suster.

10Die seun van Shlomo was Regav’am; sy seun was Aviyah; sy seun was Asa; sy seun was Y’hoshafat; 11sy seun was Y’horam; sy seun was Agazyah; sy seun was Yo’ash; 12sy seun was Amatzyah; sy seun was `Azaryah (`Uziyahu); sy seun was Yotam; 13sy seun was Agaz; sy seun was Hizkiyahu; sy seun was M’nasheh; 14sy seun was Amon en sy seun was Yoshiyahu. 15Die seuns van Yoshiyahu was: sy eersgeborene Yoganan, die tweede Y’hoyakim, die derde Tzidkiyah, die vierde Shallum. 16Die seuns van Y’hoyakim was: Y’hoyakhi en Tzidkiyah, sy seuns.

17Die seuns van Y’konyah: Assir, Sh’alti’el, sy seun, 18Malkiram, P’dayah, Shen’atzar, Y’kamyah, Hoshama en N’davyah. 19Die seuns van N’davyah was Z’rubavel en Shim’i; die seuns van Z’rubavel was: Meshullam en Hananyah en Shlomit was hulle suster 20en Hashuvah, Ohel, Berekhyah en Hasadyah. 21Die seuns van Hananyah: P’latyah en Yesha’yah; sy seun was Refaya; sy seun was Arnan en `Ovadyah, die seun van Yesha’yah. 22Die seun van Sh’khanyah: Sh’ma’yah en die seuns van Sh’ma’yah: Hattush, Ne’aryah, `Azaryah en Hizkiyah. 23Die seuns van Ne’aryah: Elyo’einai, Hizkiyah en `Azrikam, drie 24en ook Hodavyahu, Elyashiv, P’layah, Ya’akov, Yoganan, D’layah en `Anani.

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaanse (Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaans Translation of the Bible). Courtesy of www.padwlewe.ch. Used by Permission.

Bible Hub
1 Chronicles 2
Top of Page
Top of Page