Ester 10
Afrikaans PWL
1Koning Agashverosh het ’n belasting op die hele land en op die eilande van die see gehef 2al die dade van sy krag en sterkte en die lof en eer van die grootheid van Mordekhai, waartoe die koning hom verhoog het, let op, dit is opgeteken in die boekrol van die kronieke van die konings van die Mede en die Perse, 3want Mordekhai, die Y’hudahiet, tweede na koning Agashverosh, het die hoof oor hulle van Y’hudah geword en het die beste vir sy volk gesoek en namens sy hele geslag gepraat.

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaanse Vertaling (Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaans Translation of the Bible). Courtesy of www.padwlewe.ch. Used by Permission.

Bible Hub
Esther 9
Top of Page
Top of Page