1 Kronieke 8
Afrikaans PWL
1Benyamin was die vader van Bela, sy eersgeborene, Ashbel, die tweede, Agrag die derde, 2Nogah, die vierde, Rafa, die vyfde, 3Ahai die sesde, Arosh, die sewende, 4Mathim, die agste, Hashim, die negende 5en Adar, die tiende. 6Die seuns van Bela: Abdo, Gera, Abihud 7Avishua, Na’aman, Agoag, 8Safim, Hufam en Agiram. 9Hierdie is die seuns van Abihud, 10die hoofde van hul vaders in hulle families en hulle is gevange weggedra na die vlakte van Na’aman: 11by sy vrou Harash, Hovav, 12Zeviah, Malkom, M’nasheh, Seriah, Yarmanah, Zebaz 13Dit was sy seuns, hoof van die vaders. 14Hushim het geboorte gegee aan Avituv en Elpa’al. 15Die seuns van Elpa’al: `Ever, Mish’am, Shemed; 16wat Ono en Lod, met hulle dorpies, gebou het 17en hy het die hoof van die vaders geword oor die inwoners van Gat; 18Shema, B’ri’ah, 19Agyo, Shashak, Yeremot, 20Z’vadyah, `Arad, `Eder, 21Mikha’el, Yishpah, Yoga, B’ri’ah, 22P’nu’el en die seuns van Shishak en Shamsh’rai. 23Hierdie was die hoofde van die huise van hul vaders, in hulle geslagte. Dit is hulle wat aan die begin in Yerushalayim gebly het. 24In Giv’on het die vader van Giv’on gebly, wie se vrou se naam Ma’akhah was. 25Sy eersgebore seun was `Avdon, asook Tzur, Kish, Ba’al, Ner, Nadav, 26G’dor, Agyo, Z’kharyah en Miklot. 27Miklot was die vader van Ma’ah 28en hulle het ook saam met hulle broers in Yerushalayim gebly, oorkant hulle.

29Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Yonatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al. 30Die seun van Yonatan was kreupel in sy voete; Avinadav het ’n seun gehad met die naam van M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah. 31Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz. 32Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah die vader van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza.

33Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel. 34Atzel het ses seuns gehad en dít was hulle name: `Azrikam, die eersgeborene, Bokhru, sy tweede, Yishma’el, die derde, 35Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle almal was seuns van Atzel. 36Die seuns van `Eshek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Ye’ush, die tweede en Elifelet, die derde. 37Die seuns van Ulam was dapper manne van krag, boogskutters, 38en hulle het hulle seuns en kleinseuns opgelei, 39een honderd en vyftig. 40Hulle almal is die stam van die seuns van Binyamin.

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaanse (Die Pad van Waarheid tot die Lewe Afrikaans Translation of the Bible). Courtesy of www.padwlewe.ch. Used by Permission.

Bible Hub
1 Chronicles 7
Top of Page
Top of Page